Store Visit Stories
Nommerpas vir plaaslike behoeftes
Agrimark St Helenabaai is minder as 10 jaar oud, maar is reeds ‘n leier in die boubedryf, danksy hul uitstekende dienslewering en produkte van goeie kwaliteit. Die winkel se uitsonderlike gewildheid kan aan hul buitengewone fokus toegeskryf word. Langs [...]
Agrimark Sitari Village – Determined to be a helpful neighbour
During our visit, teams are busy arranging products for the upcoming grand opening scheduled for 26 November. Excited about the opening, branch manager, Shaline Jansen, explains that the store will focus on providing a one-stop retail destination for the [...]
Groblershoop – ’n Harde wêreld waar mense die verskil maak
Groblershoop is in die hartjie van die Groen Kalahari en die deurgang na verskeie gewilde bestemmings soos Namibië, die Kalahari, Namakwaland se blommevelde en Gauteng, afhangend vanwaar die reis begin. Die dorp het ‘n noue verbintenis met die Oranjerivier, [...]
Riebeek-Wes maak dinge makliker
Riebeek-Wes is ‘n juweel in die Swartland en in hierdie vrugbare vallei word ‘n verskeidenheid produkte verbou. Sinoniem met hierdie dorpie knus aan die voet van Kasteelberg, is olywe, goeie wyn en luilekker kuierdae. En die Agrimark-winkel is sentraal [...]
Dienslewering dryf Agrimark se sukses in SA se kosmandjie
Dienslewering dryf Agrimark se sukses in SA se kosmandjie Deur Clifford Roberts | Foto’s Mia Truter Landbou is ‘n kompeterende bedryf waar slegs uitmuntende en innoverende dienslewering kan oorleef en floreer. Een voorbeeld hiervan is Agrimark Marble Hall. Die [...]
Agrimark Piketberg – Die tak met die regop mense
Die tak met die regop mense Deur Danie Keet | Foto’s Michel Dei-Cont Ry ‘n mens die N7 noordwaarts uit Kaapstad, is Piketberg een van die eerste plattelandse dorpe wat jy kry. Geleë in die hartjie van die Wes-Kaapse [...]