Caledon Kaap Agri Meganisasie – Masjienkamer Van Die Overberg

Deur Bianca du Plessis | Foto’s Michel Dei-Cont Ná 2019 se droogte en 2020 se maande van inperkings, is die golwende garslande buite Caledon balsem vir die siel. Nóú is die tyd om trekkers en implemente in orde te kry, want die komende oes het die potensiaal om ʼ’n baie mooi een te wees. [...]

Gereed Vir Groot Sake

Deur Bianca du Plessis | Foto’s Michel Dei-Cont Die Agrimark-tak wat in Oktober op Vryburg geopen het, bied nou aan inwoners van die dorp en produsente van Noordwes ‘n splinternuwe geleentheid om al hul aankope by een winkel te doen. Nuut. Netjies. Georden. Ruim. En besig. Hande en vurkhysers laai berge voer af. Agrimark [...]

Die Hart Van Kuruman

Deur Hein Eksteen | Foto’s Anina Lonte Dié sogenaamde oase van die Kalahari is, soos enige oase seker, ‘n miernes van bedrywigheid. Terwyl die Oog van Kuruman – die grootste natuurlike fontein in die Suidelike Halfrond – die dorp en sy mense van kristalhelder water voorsien, verseker die span van Kuruman Agrimark dat hierdie [...]

Doeltreffend in die Hartland van Droogdruiwe

Keimoes Agrimark is ‘n miernes van bedrywighede –ondanks die feit dat die somerson skroeiend neerbrand met die temperatuurmeter hoog in die rooi, verby die 40 °C – en dis al ná 16:00.Deur Danie Keet | Foto’s Anina LonteDroogdruiwe-produsente kom en gaan en inkopiegangers besoek die winkel met sy koel ruimte en netjiese vertoonrakke asof dit [...]

Agrimark Simondium Se Kontras & Kreatiwiteit

Per definisie is ‘n gehuggie kleiner as ‘n dorpie en streng gesproke mag dit nie ‘n kerk hê nie, maar Simondium, op die R45 tussen Franschhoek en Paarl, spog met drie kerke. Uitgestrek tussen Simonsberg en die Bergrivier, en met die Groot Drakenstein-berge as skilderagtige agtergrond, is hierdie nedersetting die naeltjie van ‘n diverse [...]

Agrimark Worcester Is ’n Groot, Goed Geoliede Masjien

Agrimark Worcester se perseel is geheel en al ’n eenstopwinkel vir enigiets wat klante uit die omgewing benodig – van landboutoerusting tot toebehore vir huisverbeterings. Die Agrimark-handelstak en Liquormark val saam onder een vaandel en neffens dié geboue, is ’n reuse Pakmark, Meganisasie, Onderdele en Expressmark wat almal deel van die groter Kaap Agri-Groep [...]

Go to Top