Wingerdpale, Wit Sjef-Baadjies & Alles Tussenin

Die dorp is sinoniem met wingerdbou, historiese argitektuur en fynproewerskos. Dit verras dus nie dat Agrimark Stellenbosch se produkreekse steeds die kenmerkende eienskappe van Stellenbosch weerspieël nie. Maar soms wel op ’n unieke manier. Of dit nou ouskoolse vleispasteie of nuwerwetse ‘wys jou vleis’-broekies is, uitsonderlike gehalte en samewerking bly hierdie tak se fokus. [...]

Go to Top