Store Visit Stories
Diep Gewortel In Die Gemeenskap
Deur Clifford Roberts | Foto’s Michel Dei-Cont Tiaan van Zyl besef hoe groot die skoene is wat hy op Vredenburg moet vol staan. Dié nuwe Agrimark-bestuurder is in die midde van die Covid-19-pandemie aangestel. Soos tradisie vereis, is Tiaan [...]
Die Hart Van Kuruman
Deur Hein Eksteen | Foto’s Anina Lonte Dié sogenaamde oase van die Kalahari is, soos enige oase seker, ‘n miernes van bedrywigheid. Terwyl die Oog van Kuruman – die grootste natuurlike fontein in die Suidelike Halfrond – die dorp [...]
Gereed Met Gawe Diens En Goeie Produkte
Deur Danie Keet | Foto’s Michel Dei-Cont Joubertina, min of meer in die middel van die Langkloof, tussen talle boorde appels pere, pruime, perskes en lande vol bloubessies, is die hartklop van hierdie distrik. Geen wonder hierdie streek staan [...]
Doeltreffend in die Hartland van Droogdruiwe
Keimoes Agrimark is ‘n miernes van bedrywighede –ondanks die feit dat die somerson skroeiend neerbrand met die temperatuurmeter hoog in die rooi, verby die 40 °C – en dis al ná 16:00.Deur Danie Keet | Foto’s Anina LonteDroogdruiwe-produsente kom en [...]
Troe-Troe roer jou – Hier wikkel hulle
Aan die randjie van die Nama-Karoo lewer ’n klein tak met ’n groot hart meer as net flink diens. Takbestuurder Lynville Isaacks en sy span van ses se medemenslikheid is aansteeklik. Van behulpsaamheid op die vloer tot ’n grappie [...]
Agrimark Simondium Se Kontras & Kreatiwiteit
Per definisie is ‘n gehuggie kleiner as ‘n dorpie en streng gesproke mag dit nie ‘n kerk hê nie, maar Simondium, op die R45 tussen Franschhoek en Paarl, spog met drie kerke. Uitgestrek tussen Simonsberg en die Bergrivier, en [...]